David Zayas

David Zayas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 15 Augustus 1962 (1962-08-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Zayas (gebore 15 Augustus 1962) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 16 Blocks (2006), Skyline (2010), en The Expendables (2010), en in die televisiereeks Dexter (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne